Getroue Getuie Toerusting

  • Na aanleiding van prediking uit die Woord van die Here, het dit baie duidelik geword dat elkeen van ons dit nodig het om ook toerusting te ontvang om in die wêreld goed en reg te kommunikeer.
  • Juis in hierdie tyd te sorg om aan die erfnis en teologie van die Reformasie getrou te bly
  • Die Getroue Getuie Kursus is so ontwerp dat dit die deelnemers kan help om te groei in persoonlike geloof sowel as in die ontwikkeling van praktiese vaardighede.
  • Daar is geen skolastiese of ouderdoms beperkinge nie.
  • Die ontwikkeling van interpersoonlike kommunikasievaardighede, veral om te luister
  • Die identifikasie van hindernisse in persoonlike kommunikasie.
  • Ondersoek van die betekenis van persoonlike geloof (verhouding met God)
  • Die ontdekking van die betekenis van die evangelie.
  • Die kursus begin 7 Februarie 2018 en sal elke tweede Woensdag plaasvind tot Junie 2018.  Vul onderstaande vorm in om te registreer vir hierdie kursus.
  • Hierdie kursus word aangebied by die Gereformeerde Kerk Wonderboompoort.

Advertisements