Category Archives: Wet

Laat ons liefwees 10: Heilsame begeertes : Fil. 4:1-13

Gemeente, Jy mag nie jou naaste se huis begeer nie; jy mag nie jou naaste se vrou begeer nie, of sy dienskneg of sy diensmaagd, of sy os of sy esel of iets wat van jou naaste is nie. Jy … Lees voort

Posted in Ds Pieter le Roux, Kategismus, Preke, Wet | Tagged , , , | Lewer kommentaar

HK Sondag 43 : Laat ons liefwees : Valse getuienis kom uit die hart : Negende gebod : Mattheus 15:1-20

Gemeente, Ons lees in die negende gebod van getuienis.  Ons getuienis mag nie vals wees nie.  Nou hierdie getuienis waarvan gepraat word, is in die eerste plek ’n regsterm.  Dit is ’n woord wat mens in die howe hoor.  Destyds … Lees voort

Posted in Ds Pieter le Roux, Kategismus, Preke, Wet | Tagged , , , , | Lewer kommentaar

HK Sondag 42 : Laat ons liefwees : Mag nie steel nie – 1 Tim 6

Gemeente, Soos by die sesde en die sewende gebooie, is die agtste gebod in die oorspronklike taal net twee woorde.  Nie steel.  Jy mag nie steel nie. Van al die gebooie voel mens seker die veiligste by die agste gebod.  … Lees voort

Posted in Ds Pieter le Roux, Preke, Wet | Tagged , | Lewer kommentaar

HK Sondag 41 : Laat ons lief wees 7b: Jy mag nie egbreek nie – Eksodus 20v14/Hosea 4:1-19/Jes. 56:1-7/Spreuke 5:18-20

Geliefde gemeente in ons Here Jesus Christus, Jy mag nie van mekaar wegdraai nie Die sewende gebod sê – jy mag nie egbreek nie.  In die Hebreeus is dit slegs twee woorde – lo tina-af – ‘nie-egbreek’ m.a.w. En hierdie … Lees voort

Posted in Ds Pieter le Roux, Kategismus, Preke, Wet | Tagged , , | Lewer kommentaar

Laat ons lief wees 7 – Jy mag nie egbreek nie – Eks 20:14, Mat 5:27-32, Spr 5:18-20, HK So 41

Geliefde gemeente in ons Here Jesus Christus, Om ’n vyandige basis af te breek in jou midde, is nie maklik nie.  Nee, enige weermag sal alles in sy vermoë doen om te probeer verhoed dat die vyand ’n basis in … Lees voort

Posted in Ds Pieter le Roux, Kategismus, Preke, Wet | Tagged , , , , , | Lewer kommentaar

HK Sondag 40 : Eks. 20v13/ Mattheus 5:17-26 : Laat ons lief wees #6: Jy mag nie moord pleeg nie

Geliefde gemeente in ons Here Jesus Christus, Ons is besig met ons preekreeks uit die 10 gebooie en besig met die tweede tafel van die wet (laaste 6 gebooie) wat handel oor liefde tot jou medemens. Vanoggend is dit dan … Lees voort

Posted in Ds Pieter le Roux, Kategismus, Preke, Wet | Tagged , , , , , | Lewer kommentaar

HK Sondag 39 : Eks. 20v12/Rom. 13:1-7 : Laat ons lief wees #5: Geen seën sonder gesag

Geliefde gemeente in ons Here Jesus Christus, Ons is besig met ’n reeks oor die tien gebooie tydens die oggenddienste.  Ons noem dit Laat ons liefwees omdat die tien gebooie ten diepste oor die liefde handel. Die tien gebooie kan … Lees voort

Posted in Ds Pieter le Roux, Kategismus, Wet | Lewer kommentaar