Category Archives: Saligspreuke

Preek: Matt 5-7 : Die eienskappe van ’n koninkrysburger: Salig is die wat honger en dors na die geregtigheid

Geliefde gemeente in ons Here Jesus Christus, Die preek Die bergpredikasie is ’n preek wat die Here Jesus gepreek het (redelik) aan die begin van sy bediening op ’n berg in die landstreek Galilea – en dis vir ons opgeteken … Lees voort

Posted in Ds Pieter le Roux, Preke, Saligspreuke | Tagged , | Lewer kommentaar

Preek: Matt 5 : Die eienskappe van ’n koninkrysburger: Salig is die sagmoediges

Geliefde gemeente in ons Here Jesus Christus, Die preek Ons is besig met die bergpredikasie van ons Here Jesus Christus.  Dit is ’n preek wat die Here Jesus gepreek het aan die begin van sy bediening op ’n berg in … Lees voort

Posted in Ds Pieter le Roux, Preke, Saligspreuke | Tagged , | Lewer kommentaar

Preek: Saligspreking : Die eienskappe van ’n koninkrysburger: Salig is die wat vervolg word; Matt 5

Geliefde gemeente in ons Here Jesus Christus, Vanoggend kom ons uit by die laaste saligspreking – salig is die wat vervolg word ter wille van die geregtigheid, want aan hulle behoort die koninkryk van die hemele. Soos u sal onthou … Lees voort

Posted in Ds Pieter le Roux, Preke, Saligspreuke | Tagged , | Lewer kommentaar

Preek : Die eienskappe van ’n koninkrysburger: Salig is die wat rein van hart is : Matt 5

Geliefde gemeente in ons Here Jesus Christus, Die preek Die bergpredikasie is ’n preek wat die Here Jesus gepreek het (redelik) aan die begin van sy bediening op ’n berg in die landstreek Galilea – en dis vir ons opgeteken … Lees voort

Posted in Ds Pieter le Roux, Preke, Saligspreuke | Tagged , , , | Lewer kommentaar

Preek: Matt 5 : Eienskap van ’n koninkryksburger : Salig is die barmhartiges

Geliefde gemeente in ons Here Jesus Christus, Die preek Die bergpredikasie is ’n preek wat die Here Jesus gepreek het (redelik) aan die begin van sy bediening op ’n berg in die landstreek Galilea – en dis vir ons opgeteken … Lees voort

Posted in Ds Pieter le Roux, Preke, Saligspreuke | Tagged , , | Lewer kommentaar

Matt 5:9 – Salig is die vredemakers

Geliefde gemeente in ons Here Jesus Christus, Kenmerk van ’n koninkryksburger: Vredemaker Een van die kenmerke van ’n burger van die koninkryk van die hemele, is dat hy/sy ’n vredemaker sal wees.  Die vrédemakers sal kinders van God genoem word. … Lees voort

Posted in Ds Pieter le Roux, Preke, Saligspreuke | Tagged , , , | Lewer kommentaar

Preek: Saligsprekeninge : Tipiese eienskappe van ‘n konkinkryksburger : Arm van gees : Matt 5:1-12

Geliefde gemeente in ons Here Jesus Christus, In die Evangelie van Mattheüs kom daar vyf groot redevoeringe van Jesus voor, wat elkeen oor ‘n sentrale gedagte of tema handel. Hulle is: die bergrede (5-7); die uitsendings-rede (9:36-10:42); gelykenisrede: die leer … Lees voort

Posted in Ds Pieter le Roux, Preke, Saligspreuke | Lewer kommentaar