Category Archives: NGB

Insprirasie van die Woord ; NGB Art 3

Inleiding Geliefde gemeente in ons Here Jesus Christus, In Artikel 2 van die NGB het ons laaskeer behandel, dat die groot verskil tussen die ware geloof en die valse geloof, is dat God Homself bekendmaak. En het ons geleer dat … Lees voort

Posted in Ds Pieter le Roux, NGB, Preke | Tagged , , | Lewer kommentaar

God is regverdig : NGB Artikel 1 : Ps 11, Ps 33, Dan 9

Die NGB Artikel 1 handel oor Wie God is.  Die artikel bestaan uit die eienskappe/deugde van God.  Ons het reeds die volgende deugde behandel in die aanddienste: God is Enig, Enkelvoudig, Geestelik, Ewig, Onbegryplik, Onsienlik, Onveranderlik, Oneindig, Almagtig, volkome wys … Lees voort

Posted in Ds Pieter le Roux, NGB, Preke | Tagged , , | Lewer kommentaar

NGB 1 : God se goedheid : Ps. 136, Ps. 119:65-72

Preekskets: God is goed Die NGB Artikel 1 handel oor Wie God is.  Die artikel bestaan uit die eienskappe/deugde van God.  Ons het reeds die volgende deugde behandel in die aanddienste: God is Enig, Enkelvoudig, Geestelik, Ewig, Onbegryplik, Onsienlik, Onveranderlik, … Lees voort

Posted in Ds Pieter le Roux, NGB, Preke | Tagged | Lewer kommentaar

NGB 1 : God is volkome wys : Ps. 139, Rom. 16v27

Geliefde gemeente in ons Here Jesus Christus, Ons staan die laaste paar weke stil by die deugde/eienskappe van God.  Ons het nou al verskeie behandel: God is Enig, Enkelvoudig, Geestelik, Ewig,  Onbegryplik, Onsienlik, Onveranderlik, Oneindig, Almagtig.  Vanaand wil ons DV … Lees voort

Posted in Ds Pieter le Roux, NGB, Preke | Tagged | Lewer kommentaar

NGB 1 : God is Almagtig : Ps 2, Sag 4:6

Geliefde gemeente in ons Here Jesus Christus, Artikel 1 van die NGB handel oor die eienskappe, of beter gesê, die deugde van God.  In die artikel is daar ’n hele lys deugde gelys, nl. God is Enig, enkelvoudig, geestelik, ewig, … Lees voort

Posted in Ds Pieter le Roux, NGB, Preke | Tagged , | Lewer kommentaar

Deugde van God: Hy is Onveranderlik, Oneindig – Ps. 139/NGB 1

Geliefde gemeente in ons Here Jesus Christus, Artikel 1 van die NGB handel oor die eienskappe, of beter gesê, die deugde van God. In die artikel is daar ’n hele lys deugde gelys, nl. God is Enig, enkelvoudig, geestelik, ewig, … Lees voort

Posted in Ds Pieter le Roux, NGB, Preke | Lewer kommentaar

God is ewig, onbegryplik, onsienlik – Jes. 55/NGB 1

Artikel 1 van die NGB handel oor die eienskappe, of beter gesê, die deugde van God. In die artikel is daar 12 deugde gelys, nl. God is Enig, enkelvoudig, geestelik, ewig, onbegryplik, onsienlik, onveranderlik, oneindig, almagtig, volkome wys, regverdig, goed. … Lees voort

Posted in Ds Pieter le Roux, NGB, Preke | Lewer kommentaar