Category Archives: Kategismus

En lei ons nie in die versoeking nie, maar verlos ons van die bose Matt. 4:1-11/HK 52

Gemeente, So kom ons vanaand by die laaste bede van die Onse Vader gebed: Lei ons nie in die versoeking nie, maar verlos ons van die bose. Verband tussen die vyfde en die sesde bede Hierdie bede sluit ten nouste … Lees voort

Posted in Ds Pieter le Roux, Kategismus, Preke | Tagged , , | Lewer kommentaar

Vergeef ons ons skulde soos ons ook ons skuldenaars vergewe – Matt. 18:15-35/HK 51

Geliefde gemeente in ons Here Jesus Christus, Die vierde bede gaan oor ons daaglikse brood. Gee ons vandag ons daaglikse brood. In die vyfde bede handel dit oor ons daaglikse vergewing: Vergeef ons ons skulde, soos ons ook ons skuldenaars … Lees voort

Posted in Ds Pieter le Roux, Kategismus, Preke | Lewer kommentaar

Gee ons vandag ons daaglikse brood Eks. 16/Matt. 6:11/HK 50

Gemeente, Die in die eerste drie versoeke, of beter gesê, drie bedes van die onse Vader gebed, is ons gebed gefokus op die Here, algemeen genoem die U-versoeke of die U-bedes: Laat U Naam geheilig word, Laat U koninkryk kom, … Lees voort

Posted in Ds Pieter le Roux, Kategismus, Preke | Tagged | Lewer kommentaar

U Naam om ons ontwil geëer en geprys – Eseg. 36:22 HK So. 47

Geliefde gemeente in ons Here Jesus Christus, Wat wil jy die graagste hê? Wat is daardie een ding wat jy die graagste sal wil hê?  As daar nou een ding is wat jy die graagste sal wil hê, wat sal … Lees voort

Posted in Ds Pieter le Roux, Kategismus, Preke | Tagged | Lewer kommentaar

God gee sy Heilige Gees aan die wat Hom sonder ophou bid – Lukas 18v1-8/ Lukas 11v1-13/HK So. 45

Gemeente, Die laaste 7 Sondagsafdelings handel oor die Onse Vader gebed.  Maar voor ons nou verder gaan, net iets oor die kategismus. Die kategismus is ʼn leerboek vir kinders in die kerk, ouerhuis en by die skool.  En as mens … Lees voort

Posted in Ds Pieter le Roux, Kategismus, Preke | Tagged | Lewer kommentaar

Laat ons liefwees 10: Heilsame begeertes : Fil. 4:1-13

Gemeente, Jy mag nie jou naaste se huis begeer nie; jy mag nie jou naaste se vrou begeer nie, of sy dienskneg of sy diensmaagd, of sy os of sy esel of iets wat van jou naaste is nie. Jy … Lees voort

Posted in Ds Pieter le Roux, Kategismus, Preke, Wet | Tagged , , , | Lewer kommentaar

HK Sondag 43 : Laat ons liefwees : Valse getuienis kom uit die hart : Negende gebod : Mattheus 15:1-20

Gemeente, Ons lees in die negende gebod van getuienis.  Ons getuienis mag nie vals wees nie.  Nou hierdie getuienis waarvan gepraat word, is in die eerste plek ’n regsterm.  Dit is ’n woord wat mens in die howe hoor.  Destyds … Lees voort

Posted in Ds Pieter le Roux, Kategismus, Preke, Wet | Tagged , , , , | Lewer kommentaar