Category Archives: Preke

En lei ons nie in die versoeking nie, maar verlos ons van die bose Matt. 4:1-11/HK 52

Gemeente, So kom ons vanaand by die laaste bede van die Onse Vader gebed: Lei ons nie in die versoeking nie, maar verlos ons van die bose. Verband tussen die vyfde en die sesde bede Hierdie bede sluit ten nouste … Lees voort

Posted in Ds Pieter le Roux, Kategismus, Preke | Tagged , , | Lewer kommentaar

Vanwaar al die baklei? – Jak 4:1

Geliefde gemeente in ons Here Jesus Christus, Inleiding Daar is nie een van ons in hierdie vertrek wat nie bakleiery en stryery en gevegte en stryd tussen mense ken nie. Dalk is dit stryd by die werksplek, rusie by die … Lees voort

Posted in Ds Pieter le Roux, Preke | Tagged , , | Lewer kommentaar

Vergeef ons ons skulde soos ons ook ons skuldenaars vergewe – Matt. 18:15-35/HK 51

Geliefde gemeente in ons Here Jesus Christus, Die vierde bede gaan oor ons daaglikse brood. Gee ons vandag ons daaglikse brood. In die vyfde bede handel dit oor ons daaglikse vergewing: Vergeef ons ons skulde, soos ons ook ons skuldenaars … Lees voort

Posted in Ds Pieter le Roux, Kategismus, Preke | Lewer kommentaar

Wysheid van Bo en wysheid van onder – Jak. 3:13-18

Gemeente, Laasweek se gedeelte het Jakobus in die sterkste taal oor die ware en valse geloof gepraat. Die ware geloof is vir Jakobus ʼn geloof wat oorgaan in dade. Hy het in die sterkste moontlike taal geskryf dat wanneer jy … Lees voort

Posted in Ds Pieter le Roux, Preke | Tagged , , | Lewer kommentaar

‘n Lewende geloof doen – Jak. 2:14-26

Geliefdes in ons Here Jesus Christus, Paulus is die apostel wat die meeste briewe in die Nuwe Testament geskryf het: Boeke soos: Romeine, Korintiërs, Galasiërs, Efesiërs, Filippense, Kolossense ens. is almal deur die apostel Paulus geskryf. En as daar nou … Lees voort

Posted in Ds Pieter le Roux, Preke | Tagged , , , | Lewer kommentaar

Gee ons vandag ons daaglikse brood Eks. 16/Matt. 6:11/HK 50

Gemeente, Die in die eerste drie versoeke, of beter gesê, drie bedes van die onse Vader gebed, is ons gebed gefokus op die Here, algemeen genoem die U-versoeke of die U-bedes: Laat U Naam geheilig word, Laat U koninkryk kom, … Lees voort

Posted in Ds Pieter le Roux, Kategismus, Preke | Tagged | Lewer kommentaar

Partydigheid is sonde – Jak 2:1-13

Verlede week het ons uit Jak. 1:26-27 drie kenmerke gehoor van ware geloof, nl. (1) Om jou tong in toom te hou (v26); (2) Om om te sien na weduwees en weeskinders (v27); (3) Om jou vlekkeloos te bewaar van … Lees voort

Posted in Ds Pieter le Roux, Preke | Tagged | Lewer kommentaar