Category Archives: Koningskinders

Koningskinders Des 2017

Vir ‘n week in Desember het meer as 80 kinders van die Pretoria Noord omgewing by die hoekie saam met die groepleiers van Koningskinders gekamp, geleer, gespeel en agter gekom wat dit beteken om ‘n Christen te wees. Advertisements

Posted in Koningskinders | Lewer kommentaar

Toerusting van groepleiers

Posted in Koningskinders | Lewer kommentaar

Koningskinders 2016

Die Koningskinders kamp van 2016 was vroeg in Desember gewees by die Hoekie net wes van Pretoria. Danksy die medewerking met ander gemeentes binne die GKSA was dit moontlik om aan elke kind meer as genoeg te ete te gee … Lees voort

Posted in Koningskinders | Lewer kommentaar