Category Archives: Fotos

Ampsdraer en susters toerusting

In Februarie 2018 kon GK wonderboompoort se susters en ampdraers by die kerkgebou vergader om toegerus te word om beter in God se koningkryk te arbei. Die dag is eers begin met ‘n heerlike ontbyt wat self voorberei is deur … Lees voort

Posted in Fotos | Lewer kommentaar

Belydenisaflegging 2018

Vier jong mense kon in Februarie hul geloof bely en belydende lidmate van GK Wonderboompoort word.

Posted in Fotos | Lewer kommentaar

Gemeentedag 2018

Die diakonie reël elke nou en dan ‘n geleentheid waar die broeders en susters van GK Wonderboompoort mekaar van naderby kan leer ken. In die verlede het dit die vorm van ‘n gemeentekamp aangeneem, maar vanjaar is besluit om ‘n … Lees voort

Posted in Fotos | Lewer kommentaar

Kinderhuiskinders besoek ons gemeente

Posted in Fotos | Lewer kommentaar

Getroue getuie kursus

Posted in Fotos | Lewer kommentaar

Wonderdag September 2017

Ons het vanjaar Wonderdag reeds Vrydagaand begin met ‘n fliek en Saterdag het ons dit voorgesit met ontbyt, poeding, speel en kuier…

Posted in Fotos | Lewer kommentaar

Augustus 2017 – Saligspreuke Preukbundel oorhandiging

Posted in Fotos | Lewer kommentaar